The purpose of freemasonry is to promote personal growth and self-improvement.

Location Visit Us

Van Blerk Avenue, Spitskop, Bloemfontein, Free State, 9301

PROVINCIAL GRAND LODGE

Central Division

consultation

Make Contact

Call: 071 256 0819

Email: secretary@safreemasonfs.co.za

PROVINCIAL GRAND LODGE

Central Division

Making Good Men Better

Oorsig van die Sentrale Afdeling

Die Sentrale Afdeling van Die Groot losie van Suid –Afrika (GLSA) bestaan uit Nege Losies wat versprei is oor die lengte en breedte van Die Vrystaat en Noord-Kaap. Hierdie GLSA losies is ryk aan interesante geskiedenis wat terugdateer na die laat agtien honderds (1800).

Bekende lede wat hier hul spore gelaat het, was broers soos Cecil john Rhodes ,Pres F.W Reitz ,Barney Barnato, Pres Jan H. Brand, C J Langenhoven, Pres M W Pretorius , Ivan Haarburger , Johnny Ralph(wereld bokskampioen), Staatspresident Blackie Swarts en vele meer.

Ons losies , in ondermeer: Bloemfontein, Kimberley, Jagersfontein, Kroonstad, Senekal, Parys en Welkom word meestal bedryf met Afrikaans as voertaal en Engels as rugsteun.

Met hierdie geskiedenis as maatstaf bied ons n heenkome vir geesdriftige mans bo die ouderdom van 21 Jaar, wat samesyn en betrokkenheid in hul onderskeie gemeenskappe geniet en tradisionele waardes waardeer.

Read More

service-bg
The Masonic values and what Freemasonry could provide you personally.
service
service-icon

Broederskap

Broederskap is die hart van Vrymesselary. Ons verbind ons aan 'n broederskap van mans wat mekaar ondersteun, ongeag agtergrond, en streef na gedeelde groei en vooruitgang.
...read more

service-icon

Integriteit

Vrymesselaars streef daarna om altyd regverdig en eerlik te wees, om morele beginsels in hul daaglikse lewens toe te pas en hulself verantwoordelik te hou vir hul dade.
....read more

service-icon

Liefdadigheid

Die waarde van diens aan ander is sentraal in Vrymesselary. Deur ons gemeenskapsprojekte en filantropiese pogings, probeer ons die lewe van ander verryk en beter maak.
read more

News

Lodge Central Free State No. 35


Lodge Central Free State No. 35 celebrated a landmark occasion on 30 May 2026 with the Festival of Installation, Re-Consecration and Installation of Worshipful Brother Dirk Cornelius Smit as Presiding Master for the 2026–2027 Masonic Year....read more

Lodge Magersfontein - Installation Edition


Lodge Magersfontein held its annual Installation Meeting on 22 November 2025 at the Masonic Temple in Kimberley. The meeting opened in the First Degree, followed by the reading of the notice of meeting...read more




Central Division

In Die Media

Geheime, Geskiedenis en Mites van Vrymesselaars

Het jy al ooit gewonder oor die ware geskiedenis en invloed van die Vrymesselaars in Suid-Afrika? In hierdie eksklusiewe onderhoud deel Watty Watson, 'n senior lid van die broederskap, insigte oor die oorsprong van die Vrymesselaars, hul betrokkenheid by die bou van die Kaapse parlement, en selfs die waarheid agter die mites van geheimhouding en geloof.

Wat is die werklike doel van hierdie eeue-oue organisasie? Is dit 'n geheime samelewing of 'n gemeenskap van mense wat daarna streef om hulself en die wêreld te verbeter? Kyk gerus hierdie onderhoud en ontdek die verrassende feite wat jou siening vir altyd kan verander!

Kyk Nou!



Making Good Men Better
PROVINCIAL GRAND LODGE Central Division

Age of PROVINCIAL Lodge

163

Number of Lodges

9

Active Members

105
Provincial Grand Lodge

Central Division

Answering Questions About Freemasonry.

There are many reasons why someone might choose to become a Freemason. Freemasonry is a fraternal organization that emphasizes personal growth, morality, and community service.